Wedding & Function DJ Quotation

Home

LICENSES

SAMPRA Licensed Mobile Disco

SAMRO Licensed Mobile Disco

 

Wedding & Function DJ Quotation

 

 

Required Fields (*)

* Customer Name:

Company Name:

* Email Address:

* Contact Number:

(CAPITALS)
 

Quentin – jy was die beste DJ ooit!! Baie Dankie!!!

Kind Regards,

Jackie Gouverneur

Yellow Line

Hi Gerhard,

Ek hoop dit gaan nog goed met jou en dat jy darem nie te hard werk tussendeur die Desember vakansie nie.

Ek wil maar net vir jou se baie, baie dankie vir jou uitstekende diens met ons troue!!! Ek is verseker nie die maklikste klient nie, maar jy het alles perfek gedoen!!! Baie dankie dat jy na al ons navrae geluister het. Ek het nog net goeie kommentaar terug ontvang na ons troue en almal se hulle het baie lekker gedans en dat die DJ uitstekend was! Felicity, die wedding coordinator van Toadbury, het ook die opmerking gemaak dat jy baie professioneel is en dat sy baie beindruk was.

Ek sal jou verseker aan enige iemand aanbeveel wat 'n DJ benodig.

Dankie weereens!

Groete,
Vidette en Hendrik

Yellow Line

Hi Gerhard en Quentin,
Ons wil hartelik baie dankie se vir die fantastiese diens en Awesome musiek wat gespeel was. Almal het daarop gekomplimenteer.
Dankie dat julle ons spesiale daggie vir ons ekstra spesiaal gemaak het.
Ons sal julle aan enige iemand voorstel, en is seker ons sal weer van julle dienste gebruik maak.

Groete/Kind regards,
Ronelle & Marcell Viljoen
 

Yellow Line

Goeiemore Gerhard
Baie dankie vir jul bydrae om van ons matriekafskeid 'n baie suksesvolle aand te maak. Hardus en sy hulp het voorwaar 'n "great job", soos my kids altyd sê, gedoen. My eie 2 kinders en suster se dogter trou in volgende jaar en in 2015. Ons gaan beslis van jul diens gebruikmaak.
Baie sterkte met jul besigheid.
Seënwense
Rinda Wessels
H/s Pretoria-Wes
 

Yellow Line

Gerhard
Baie dankie vir die musiek van ons matriekafskeid. Die terugvoer van leerders en personeel is regtig dat dit uitstekend was. ‘n Groot verskeidenheid en lekker dans musiek. Almal het dit baie geniet. Ons sal beslis weer van jou dienste wil gebruik maak.
Baie dankie

Retha
 

Yellow Line

Hi Gerhard
Wil net se baie baie dankie vir julle diens!! Die terugvoering van ons mense was uitstekend!! Julle het julle goed van jul taak gekwyt!!

Baie dankie!!

Mia


Yellow Line

Middag Gerhard
Ons wil net van die geleentheid gebruik maak om vir jou baie dankie te se vir julle dienste op die 19de october 2013. Julle musiek was puik en julle het die gaste so goed gelees. Almal het baie van die troue gehou en lekker gekuier. Die klank en beligting was uitstekend. Dankie dat julle al die pad Clarens toe gegaan het om ons dag vir ons special te maak. Ons sal defnitief weer van julle gebruik maak.
Groete
Stefan en Carla


Yellow Line

Hallo,

Ons het 'n fantastiese tyd gehad dankie. Ek moet se julle was een van die goed wat die beste verloop het vir die dag. Ek sal julle aanbeveel vir mense. Regtig, die musiek keuse, die professionele manier wat hulle als hanteer het.

Great dankie vir als
Maryke

Yellow Line

Gerhard,
Ek wil net vir jou baie dankie se vir Saterdag  aand (8 Sept 2012)se musiek en als wat daarmee saamgegaan het .! Die beligting teen die dak was "awesome". Jy het jou baie goed van jou taak gekwyt ?
Groete,
Amanda Naud?/font>

Yellow Line

Hi Gerhard,
DJ was excellent gewees, die musiek was baie goed, net bietjie ongelukkig dat hulle so min geeet het. Dit was perfek gewees, baie dankie, sal julle definitief verwys!

Groete,
Theunis Van Der Westhuizen


Yellow Line

HI Gerhard
Ek wou net gou weer ?n baie GROOT dankie se vir julle bydrae tot ?n groot sukses van my 40ste ?Retro? partytjie. Moby's Magic Music het regtig uit jul pad gegaan om die partytjie aan die gang te kry en te hou tot 3 uur!. Daar was aansienlik minder mense en die program het so bietjie rondgeskuif, maar julle was baie gemaklik en alles het sommer glad verloop. Dit was ook baie professionele diens met Alex Jay as gas DJ en alles was perfek vir hom gere?. Almal praat nou nog hoe seer hulle voete was van al die dans, te danke aan julle! Dankie, ons sal definitief die woord versprei en hoop ons kan julle sommer weer gou gebruik!

Groete
Lelanie

Yellow Line

Hi Gerhard. Ek wil net graag vir jou duisende dankies se vir die wonderlike diens op ons troue. Ek en Etienne waardeer dit baie! Ons het ons ten volle geniet en jou musiek en beligting was puik!

Danette en Ettiene

Yellow Line

Graag wil ek en my vrou net terugvoering gee met die musiek wat Moby's Magic Music op my dogter se troue die 31ste Mei 2012 gespeel het. Die mense wat by die troue teenwoordig was het almal komplimente vir die variasie van musiek gehad. Dankie Gerhard en partner (kan nie naam onthou nie) wat sulke goeie diens gegee het (En dankie ook vir die update op die Bulls/Stormers wedstryd alhoewel my span verloor het).

Dit is met reg dat ek julle sal aanbeveel en wees verseker ons kontak julle een of ander tyd weer.

Groete

Jan en Riekie de Lange

Yellow Line

Hi Gerhard

Julle dienste was baie goed gewees.

Ons gaste kan nie uitgepraat raak oor die goeie musiek nie.

Baie dankie

Janco Jordaan 

Yellow Line

Gerhard en Fanie,

Julle was awesomeness!! Jy weet, mens kan alles doen en haarfyn beplan om 'n party 'n sukses te maak maar, as jy nie lekker musiek het nie is hy vroeg dood. Nou ja, ons moes die mense smeek om te gaan want hulle wou net aanhou dans. So daarmee, wil ek en Wynand baie dankie dat julle ons troue lewendig gehou het met julle keuse van musiek. Julle was regtig baie fun. Almal het dit geniet en lekker gedans. Sonder julle kon dit nie so groot sukses gewees het nie.

Dankie vir al julle moeite, ek beveel julle met graagte en rustigheid aan vir almal.

Groete
Wynand en Martinette Reyneke

Yellow Line

Die musiek was "great", julle het beslis geweet wat om wanneer te speel. Ons gaste was ook baie beindruk met jul dienste. Ons gaan julle beslis weer vorentoe gebruik en definitief aanbeveel vir enige iemand wat musiek vir 'n funksie wil he. Weereens BAIE dankie vir die professionele manier waarop julle ons troue se musiek hanteer het!!!

James Glover

Yellow Line

Hi Gerhard,

We were very happy with our experiences with Moby's Magic Music. Highly professional and seemed to play the appropriate songs at the right time. Will definitely recommend and make use of you again.

Many thanks,

Arthur and Janie Darby

Yellow Line

Was flippen lekker! Jul het n goeie job gedoen! Puik! Baie dankie!!!!!
Baie dankie vir n leke aand!

Yolandi en Willem

Yellow Line

Good Day Gerhard,
Positive Feedback ? We had a great Moby's Experience?
Thank-you

Craig Beekman

Yellow Line

Hi Gerhard.

Nadri and I were very pleased with the music. The selection was widely praised and we got many compliments specifically about the music. I particularly enjoyed the improvisations during the speeches, and I thought they added a lot. Overall, excellent service. Everything ran smoothly and we couldn't have asked for better.
Thanks very much to you and Fanie for everything.

Cheerio Michael & Nadri Boswell

Yellow Line

Good afternoon Gerhard,

Just to let you know that our Function went off very well and your DJ's were fantastic as always.  We really love having Moby's Magic Music play for us as you guys are always so accommodating and make the Function such fun!!  Hardus's performance was exceptional.  He took in requests from the staff that wanted their "own music" played which was also very nice as it kept everybody happy and they could also enjoy themselves.

Thanking you once again for always making our parties a great success.

Moby's Magic Music is highly recommended.

Kind Regards

Kirsten Raats

Staff & Admin Official

FNB Trust Services - Johannesburg Branch ROSEBANK

Yellow Line

Hi Gerhard and the Moby's Magic Music Team.

A huge thank you from both Minnesh and myself for your excellent service at our wedding. Each music item was played perfectly, not forgetting the Bride and Groom's respective songs! When I first heard the music being played, I was in the Bridal room getting dressed. That was the first moment I realised what was happening and how special the day was. It was the first moment that I realised that all the hard work was paying off in the most beautiful way. The sound quality, and your friendly presence was absolutely appreciated and highly recommended. I certainly see you at many more Indian weddings / functions. Well done!

Hemanti Bawjee- Rampersadh

Yellow Line

Hi Gerhard,

Baie dankie vir alles, die musiek was GREAT! Ek sal enige tyd julle aanbeveel by vriende en familie.
Ek is regtig nie speit dat ons julle gevra het nie. Ek sal julle weer in die toekoms gebruik. Julle dienste is uitstekend!
Ek dink nie daar is ?n beter woord as uitstekend nie! baie dankie weereens Gerhard!

Jacqueline Benadie

Yellow Line

Graag wil ek u bedank vir die uitstekende werk tydens ons skool se Revue. Baie dankie vir al die ekstras en dat u bereid was om soveel vir ons kinders te doen. Baie dankie vir die goeie saamwerking en stiptelikheid tydens, voor en na die vertonings. Dit was n plesier om saam u te werk.
Ek kan met 'n geruste hart u dienste vir enige iemand aanbeveel.

Groete,

Japie Venter
Skoolhoof

Yellow Line

Baie baie baie dankie vir julle bydra tot ons sprokies trou dag. Van die vooraf vergadering tot die laaste liedjie is daar net een woord wat ons kan gebruik vir jou dienste \'UITSTEKEND\'
Alles was perfek gewees en ons kon nie 'n beter persoon gevra het as jy nie.
Ons sal jou beslis aanbeveel vir enige persoon.
Jy het 'n wen resep.

Groete,
Barnie en Liza Liebenberg.

Yellow Line

Ons het die musiek baie geniet, ons gaste het hulself gate uit geniet!
Baie dankie!
Lenice en Cobus Viljoen

Yellow Line

Hi, my vrou het of sal seker vir julle mail, maar meer professionele diens en briljante diens kon ek nie voor vra nie. "Murse" dankie julle het ons dag die beste ooit gemaak en glo my ek sal julle vir die w?eld aanbeveel. Weer baie dankie uit my hart uit.

Francois en o ja Lynette ook.

Yellow Line

Hi Gerhard & Team,

I would just like to thank you for the excellent and flawless service that you rendered on our wedding day. There was not one problem and we really appreciated that - all happened according to our prior arrangements.
The guests are still talking about your choice of music that was played and also the snippets during the speeches was so appropriate!!
Thank you so much once again, we will recommend you to anyone who needs such a service in future.

Regards,
Brett & Nodine Buchan

Yellow Line

We were very happy with Gerhard and his team at our wedding.
Gerhard met with us at the wedding venue weeks prior to the wedding and we could discuss the music and important songs needed for the wedding.
He is very professional and my guest really enjoyed his music the only problem was nobody wanted the DJ to leave so we kept them up until 3 o clock.
They are very friendly and professional and I would use them for any future function.
I think a DJ is very important at a wedding and I can refer Gerhard and his team to any wedding.
Good luck

Chrisna

 

 

 

   © 2017, Moby’s Magic Music    
   No copying or distribution without the permission of
Moby’s Magic Music